Buffelsfontein Baardsjampoe

NAD 150,00

Eet jy plankton? Is jy ’n Baleen Walvis? Indien nie, kan jy nou jou bekfilter reinig met ons besonderse, sulfaat vrye baardsjampoe. Die astertjies sal in ’n beswyming raak oor die reuk en jy sal sonder ophou score.

 

Of dalk nie.

 

Alles hang van jou af.

 

As jy lelik is behoort hierdie te help.

 

Miskien.

8 in stock

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Buffelsfontein Baardsjampoe”