Buffelsfontein Kerk, Werk en Sokkie Knoophemp

NAD 550,00

Of jy nou heeldag gaan boer, ’n fyn brandewyn by die hotel gaan drink of wil gaan makou skiet by die kerkbasaar, hierdie hemp is vir jou. Dit word nie maklik vuil nie en vertoon so netjies dat selfs die preutsste gemeentelede twee keer sal kyk. Die hemp help jou ook om astertjies op te praat. Loer haar diep in die kykers sê: “Het jy al gesien wat staan op my knopies?” Julle is welkom.

Onthou tog om na die boodskap onder die etiket in die nek te kyk.

Clear
SKU: N/A

Additional information

Size

Large (42cm Collar, 107cm Chest), XL (44cm Collar, 117cm Chest), XXL (46cm Collar, 127cm Chest)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Buffelsfontein Kerk, Werk en Sokkie Knoophemp”