Buffelsfontein Langkam (Silwer)

NAD 200,00

Ons vlekvrye staal “langkam” hou selfs die mees ondeunde gesig-gordyn in toom. As jy hierdie kam met jou baard buig moet jy oombliklik minder boute en moere vir ontbyt eet. Dit is ook ’n botteloopmaker. Waarom ook ’n botteloopmaker? Sommer. Dis waarom.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Buffelsfontein Langkam (Silwer)”