Toon tot Kroon Stortseep

NAD 75.00

My oupa het altyd na die kinders gebad het gevra: “Het jy onthou om tussen jou polle te
was?” Hierdie is steeds baie goeie raad.
Buffelsfontein Troon tot Kroon Stortseep is gemaak om al die donker holtes tussen jou
middelpaadjie en jou sole silwerskoon te was, sonder om jou baard of enigiets anders
uit te droog. Astertjies sal van die oseaan-vars geur hou en manne van al die aandag.
So bederf jouself, jou rowwe bliksem…
en onthou om tussen jou polle te was.

6 in stock

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Toon tot Kroon Stortseep”